Sensational Sixes

Welkom terug!

Die Graad-6 ¬†leerlinge het goed afgeskop met die lees van die gedig, Luilekker Prim√™r. Die eerste speltoets is reeds afgehandel en hulle het die week hul eerste begripstoets geskryf. Leerlinge word aangemoedig om soveel as moontlik te lees, om sodoende hul woordeskat te ontwikkel. Die leerlinge het ‘n profiel van hulself ontwerp en op ‘n A4 plakkaat uitgebeeld. Hulle het met behulp van die profiel dit ook op iMovie uitgebeeld. Dit is goed vir alle leerders om hulle self te sien en hoor, Afrikaans praat.

image

 

 

Advertisements
Leave a comment »