Sensational Sixes

Ons gebruik iPads in Afrikaans!

image

Die Graad 6 leerlinge het al reeds hulle iPads gebruik in Afrikaans. Die iPad kom baie handig te pas veral wanneer leerlinge sekere woorde in Engels moet vertaal en dan neerskryf. Die gebruik van woordeboeke word steeds aangemoedig tydens alle lesse.

image imageimage

Leerlinge het ‘n storie oorvertel deur gebruik te maak van sleutelwoorde en prentjies.

Ons is tans besig met die ontkennende vorm en sal in die komende week na antonieme en sinonieme, sowel as verkleinwoorde kyk.

Advertisements
Leave a comment »