Sensational Sixes

LAAT ONS LEES!

Die afgelope paar weke het ons baie meer tyd aan leeswerk bestee. Leerlinge word aangemoedig om soveel as moontlik te lees om sodoende hulle woordeskat verder te ontwikkel. Leerlinge kan deur ‘n gesonde leesgewoonte te kweek, hulle begrip- en taalvaardighede uitbrei.

20140610-123643-45403815.jpg

20140610-123644-45404406.jpg

20140610-123645-45405014.jpg

20140610-123644-45404117.jpg

20140610-123643-45403463.jpg

20140610-123644-45404718.jpg

Advertisements
Leave a comment »