Sensational Sixes

‘n Nuwe kwartaal met nuwe uitdagings.

Die lekkerste deel van die eerste week van graad 6 is om almal se opgewonde gesigte te sien. Sommige leerders het dit maar swaar gevind om weer so vroeg op te staan, maar tog was daar ‘n gegons oor al die vakansie se gebeure.

Ons het hierdie week sommer vinnig weer  terug in roetine geval !! Met die eerste kwartaal agter die rug is die graad 6 leerders sommer mooi gekonfyt met die nuwe aanpassings en ons glo alles sal seepglad verloop hierdie kwartaal.

We would also like to welcome our newest member to the grade 6 team, Joshua Walker. Congratulations Mr. Walker and family to the newest addition to the Walker family.

After completing “Meervoude” this week, the children had to create their own collages with “Meervoude”. It was so much fun seeing them being creative and boy was there some new strange Afrikaans words. I absolutely enjoyed all of their hard work this week.

You go grade 6 !!!

 

Leave a comment »

Ons is LIEF vir Afrikaans !!!

Die graad 6’e het ‘n fantasmagoriese week ervaar. Elke graad 6 leerder sal saam stem dat AFRIKAANS beslis hulle gunsteling vak is.

Daar was groot spanning en kompetisie onder die groepe in die klasse. Elke groep het kaarte met letters op gekry. Hulle het net 5 minute gehad, om soveel woorde as wat hulle kan, te maak.

Elke woord het punte ontvang. Woorde met DIFTONGE  het dubbelpunte gekry !!!! Sommige groepe het tot in die 100 punte behaal. Die wenners was beloon met meriete.

“If you don’t know what a DIFTONG is, please I dare you ask a grade 6, they will tell you with no hassle.”

Ons het ook die geleentheid gehad, om ons Afrikaanse storieboeke te hervertel deur om prente te teken en plakkate te maak van ons unieke stories.

VIVA AFRIKAANS !!!!!!

2 Comments »